Interhoërs 2018

Redenaars
Ruben Viljoen – 1ste Plek
Stiaan Jouber – 2de Plek

Landloop
Senior Seuns – 3de Plek

Gholf
B liga – 3de Plek
C liga – 2de Plek

Wenners van Sangbeker en Senior Dogters.

INTERHOëR 2017

Die eerste woord wat by my opkom na ‘n dag soos 25 Februarie 2017 is……. SPANWERK!!!!!

Mens gaan baie vêr soek vir ‘n personeel wat so kan saam werk om ‘n interhoër ‘n reuse sukses te maak, en dan praat ek nie net van al die bekers nie, ek praat van elke aspek wat bygedra het tot Interhoër 2017.

Daar is 2 seuns wat uitgelig moet word,

Coenie Olivier  en Daniël Coetzee

Die vlam van trots was behoorlik in ons binneste aangesteek met die opkoms van ons dirigente. Dit was asemrowend gewees!!! Ek weet dit was die rede dat elke atlete sy beste gegee op die atletiekveld. Julle was aansteeklik gewees!!

TROFEE WENNERS
Trofee Wenners
2017
1 Interhoër Sang
Grootegeluk Steenkoolmyn Wisseltrofee
Hoërskool Frikkie Meyer
2 Beste Baanatleet Thimiswa Nemavhola

110 H 14.6 sekondes

925 ABSA punte

Frikkie Meyer
3 Beste Veldatleet Devoux Deysel

Spiesgooi 63.43 m

1016 ABSA punte

Frikkie Meyer
4 Beste atleet van die dag
Perskor Wisseltrofee
Daniel Letsebe Nylstroom
5 Dogters Aflosse
Sanlam Wisseltrofee
Piet Potgieter
6 Seuns Aflosse
Federated Timbers Wisseltrofee
Piet Potgieter
7 Junior Dogters
Nylstroom Afrikaanse Sakekamer Wisseltrofee
Hoërskool Piet Potgieter  Piet Pot 122 punte

HFM 117 punte

Ben Viljoen 95 punte

8 Junior Seuns
Potgietersrus Afrikaanse Sakekamer Wisseltrofee
Hoërskool Frikkie Meyer HFM 121 PUNTE

Piet Pot 118 punte

Ellisras 109 punte

9 Senior Dogters
ABSA Bank Wisseltrofee
Hoërskool Frikkie Meyer HFM 184 punte

Piet Pot 167 punte

Nylies 131 punte

10 Senior Seuns
Eerste Nasionale Bank Wisseltrofee
Hoërskool Frikkie Meyer  HFM 253 punte

Piet Pot 170 punte

Nylies 137 punte

11 Beste Dogterspan [Totaal]
Warmbad Stadsraad Wisseltrofee
Hoërskool Frikkie Meyer  HFM 301

Piet Pot 289

Ben Viljoen 218

12 Beste Seunspan [Totaal]
Potgietersrus Stadsraad Wisseltrofee
Hoërskool Frikkie Meyer  HFM 374

Piet Pot 288

Ellisras 244

13 Prestasie Trofee
Naboomspruit Stadsraad Burgemeester Wisseltrofee
Hoërskool Frikkie Meyer 82%
14 Groottotaal
NTK Wisseltrofee
Hoërskool Frikkie Meyer  HFM 675

Piet Pot 577

Ellisras 431

 

Rekords gebreek:

DEYSEL, DEVOUX
Boys 16 Javelin 57.10  (2017: JOHAN OLIVIER,E,2009,)
Nuwe afstand 63.43

VERMAAK, BRENDAN
Boys 19 Shotput 15.25  (2017: RICHARDT LEMMER,HS,2010,)
Nuwe afstand 16.53

PLEKKE BEHAAL

PLEKKE DOGTERS SEUNS TOTAAL
1ste 14 27 41
2de 14 19 33
3de 10 8 18
4de 15 7 22
5de 19 14 33
6de 10 9 19