Uitslae van diè dramastudente wat Saterdag(22 April) aan die Pierneefteater Kunstefees in Pretoria deelgeneem het.


*Anli-Renè vd Berg
Poësie A++, Prosa A, Monoloog A++ (afd wenner)
*Lara Nel
Poësie A++, Monoloog A+
*Gerdie du Plessis
Poësie A, Prosa A++, Gedramatiseerde Poësie A++, Gedramatiseerde Prosa A+
*Eseias Lamprecht
Poësie A++ (Afd wenner)
Prosa A++ (Afd wenner)
Gedram Poësie A++ (Afd wenner)
Monoloog A++