Oorsig

Hoërskool Frikkie Meyer wéét van voeltjies, arende en nog veel meer.  Gholf is nie ‘n sport nie, maar ‘n leefstyl.  Ons is trots op ons gholfspan. 

Om die spelers se talente te ontwikkel, neem die spelers nie net deel in ‘n liga nie, maar geniet jaarliks ook ‘n toer, waar daar omtrent gespeel word. 

Prestasies

Die gholf is tans nog besig met hulle liga, maar ons verwag groot dinge van hierdie kranige gholfspelers.

Rykie Combrink