By ons ‘big brag’ kondig Hoërskool Frikkie Meyer ons Interhoërspan voor die skool en ons gemeenskap aan.  Met al die harde werk wat die atlete en afrigters insit is dit net regverdig om so bietjie met hulle te spog.