Hoërskool Frikkie Meyer se jukskei is ‘n 21 uit 10. Al waar ons lê is as ons ene gooi. Wanneer ons die baan betree hoor jy jy sommer gou-gou hoe ons skree: “In die baai pot!”
Die jukskei liga is tans nog aan die gang.