Impala-en Koedoekoshuis weet van pret hê. Jou huis weg van die huis. Van hard leer met verpligte studietye tot fliek-aande en mekaar met verf gooi, wanneer ons iets doen doen ons dit goed.