Oorsig

Hoërskool Frikkie Meyer het twee seunskrieketspanne en een dogterkrieketspan.  Al drie spanne gaan hierdie jaar toer en begin in die derde kwartaal met hulle ligas.    

Prestasies

Beide die seunspan en dogterspan se liga begin in die derde kwartaal.