Jaarliks hou Frikkie Meyer ‘n binnehuiskompetisie waar die res van die skool ons matriekgroep aanvat met rugby, hokkie en netbal. Ons Matrieks het ons nie teleurgestel nie!