Die jaarlikse matriekafskeid is die glansgeleentheid vir ons Graad 12’s.  Ons tema die jaar was ‘Winter Wonderland’ en die Graad 11’s het gesorg vir ‘n waarlike merkwaardige aand wat ons Graad 12 leerders nooit sal vergeet nie.