Ons onderneem

Netbal

Previous
Next

Oorsig

Hoërskool Frikkie Meyer spog met nege netbalspanne.  Ons afrigters, spelers en ondersteuners werk almal saam om ‘n gees van kameraadskap te skep.  Ons afrigters en spelers is toegewyd en verbeter hulself jaarliks, deur om in toernooie, ligas en kursusse deel te neem.

Ons spelers glo aan hard werk, hard speel en natuurlik nooit opgee nie, want ons leuse is: “If at first you do not succeed, fix your ponytail and try again.”

Prestasies