Matrieks 2017 – Akademiese presteerders.

Matrieks 2016 – Akademiese presteerders.

Ons skool spog met 100% matriekslaagsyfer. Een van 6 skole wat hierdie toekenning in die Limpopo provinsie ontvang
Top 1 posisie 1 skool mbt 100% slaagsyfer met 144 gr 12 leerders wat slaag met 96 wat kwalifiseer vir Universiteitstoelating.
Top 17 posisie 17 skool met 144 gr 12 leerders wat slaag met 96 wat kwalifiseer vir Universiteitstoelating.
Top 3 posisie 3 skool met 144 graad 12 leerders wat slaag met 96 mbt Universiteitstoelating met 66.7%
Top 11 posisie 11 leerder in die provinsie met 1684 punte: Lesne Pauw 93.4%
Top 1 Geskiedenis leerder posisie 1 in die provimsie met 94% Lesne Pauw