Oorsig

Hoërskool Frikkie Meyer spog met agt rugbyspanne.  Met toegewyde afrigters, spelers en ondersteuners gaan Frikkie Meyer se spanne van krag tot krag.  Jaarliks toer die spelers om hulle talente nog verder te ontwikkel.  Al ons spanne lewe by die leuse “TGBTG” (To God be the glory).  Hier word daar geleer dat spelers respek het vir hulle afrigters, die skeidregter, hulle spanmaats en hulle opponente.    “We love winning, but we love developing talent even more”

Prestasies

1ste span: Ons vlagskip het 16 wedstyde gespeel en 15 wedstryde gewen. 

2de span: 2019 Liga wenners.

3de span: 2019 Liga naas-wenners.

0/15 A’s: 2019 Liga wenners.

0/14 A’s: 2019 Liga naas-wenners.

Drie van ons spanne (1stes, 0/15 A’s en 0/14 A’s) speel die komende derde kwartaal in die Virseker Beker.

Matlope Modise
JB du Toit
Tshimiswa Nemavhola
JT Cronje
Renier Els
Diaan Coetzee

Ruan Stander

Christiaan Welgemoed

IG Taljaard en Juan Rich du Preez
Janré Lynn
Diehann Pretorius
Renier van Heerden
Hoofafrigter Grant Khomo: Mnr. Pierre van Jaarsveld