Oorsig

Hoërskool Frikkie Meyer se skaakspan weet hoe om die regte skuiwe te maak.  1…2…3…4-skuif… SKAAKMAT.  

 

Prestasies

Daniel van Zyl is verkies tot die Bonjanala NWU Skaakunie se internasionale span.

Juf. Rianda van Rensburg en Daniel van Zyl