Dit is die laataande werk om sulke geleenthede moontlik te maak.  Dit is die reg maak, die ‘te veel’ foto’s neem, die dans tot mens se voete nie meer kan nie.  Die lag en tyd spandeer saam vriende.  Dit is die ‘goeie ou dae’ waaroor hulle eendag gaan praat.