Oorsig

Hoërskool Frikkie Meyer sit jaarliks ‘n repertoire voor wat Hollywood sal skaam maak.  Ons toneelspelers en afrigters oefen hard om aan verskeie kompetisies deel te neem.  Vanaf Eistedfodd tot ATKV-tienertoneel gaan ons Frikkies almal wys hoe dit gedoen word.